5 SA-ringbalspelers by E.G. Jansen

October 9, 2017

Armand Marx, Chané Botes, Matthew Vosloo, Jason Vosloo en Jacques Botha het Ekurhuleni-Noord Skole Ringbal verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse Skole Ringbal Kampioenskappe wat plaasgevind het vanaf 1-7 Oktober 2017 te Camp Discovery.

 

Al 5 hierdie spelers is verkies tot SA-spanne in hul onderskeie ouderdomsgroepe.

 

Hierdie is werklik uitmuntende prestasies!

  1. Chané Botes SA-span, dogters O/15

  2. Jason Vosloo SA-span, Seuns O/15

  3. Matthew Vosloo, SA-uitnodigingspan, Seuns O/15

  4. Armand Marx, SA-uitnodigingspan, Seuns O/15

  5. Jacques Botha SA-uitnodigingspan, Seuns O/17

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 23, 2020

January 23, 2020

January 14, 2020

January 14, 2020

January 14, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.