0/15-Sewesspan is die 2017-Noordvaalkampioene
September 25, 2017
Rugbynuus:
Die 0/15-sewesspan is die 2017-Noordvaalkampioene. Hulle klop Hoërskool Helpmekaar 29-5 in die finaal by Hoërskool Menlopark.
Die 0/17's eindig algeheel 7e.
Baie geluk! Ons is supertrots op julle.
