Tuks Skolereeks

May 12, 2017

Op Saterdag 6 Mei het die rugbyspanne deelgeneem aan die finaal van die Tuks Skolereeks. Die uitslae is as volg:

 

0/14 A: EG Jansen 5 Transvalia 28 (eindig 6e)
0/15 A: EG Jansen 50 Eldoraigne 17 (eindig 3e)
0/16 A: EG Jansen 15 Garsfontein 22 (eindig 6e)
0/18 A: EG Jansen 23 Monnas 50 (eindig 2e)

 

Rugby eindig algeheel 3e en verower 'n bronsmedalje.

 

Ons is onsettend trots op die seuns wat hierdie uitstekende uitslae deur harde werk behaal het.

 

Jansiegroete.

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 14, 2020

January 14, 2020

January 14, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.