EG Jansen Wen Kemptonpark 45-13

March 28, 2017

Hoërskool EG Jansen se eerstespan het Saterdagmiddag sy derde agtereenvolgende wedstryd gewen met 45-13 op die LC de Villiers sportgronde in Pretoria.  

 

 

Dis die derde TuksSkole-Reeks wedstryd wat die eerstes onoorwonne is. Hulle voorafgaande wedstryde was teen Rustenburg en daarna teen Garsfontein .

 

In Saterdag se wedstryd teen Kemptonpark het  Ruben Beytel, EG Jansen se losskakel twee drieë van die agt gedruk.. EG Jansen het al die vaste fasette oorheers en het 'n groot impak gehad op die verloop van die westryd. Jonathan O'Neil het gedomineer by die afbreekpunte en Dylan Schwartz an Franco van Eeden het weer geskitter in hulle vryespel.

 

EG Jansen het gewys dat hulle nie onderskat moet word nie - 'n gedugte span met 'n sterk fondasie. "Ons sien uit na die halfeindstryd volgende naweek teen Hoërskool Nelspruit. Ons is reg hierdie jaar om ver te gaan" - Antonie Snyman (Afrigter van die Eerste span)

 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 14, 2020

January 14, 2020

January 14, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.