OPEDAG 2021

route jansen.jpg
ROUTE EGJ OPEDAG 

AANDAG ALLE GRAAD 7’S!

Hoërskool Dr. E.G. Jansen se ROUTE EGJ OPEDAG  

Datum: Woensdag, 21 April 2021
Tyd: 17:00
Toegang: Settstraat-ingang

R.S.V.P teen 16 April 2021

NB!!! Om te RSVP kliek op die volgende skakel:

Word deel van die Jansenfamilie en begin jou ROADTRIP saam met Jansen!
 

#JansenOpedag2019