top of page
7.jpg

REGISTRASIEVORM

GR. 7-LEERLINGE

Die 2022-aanlyn GDE ADMISSIONS registrasieproses vir gr. 8's is nog nie oop, maar sal hopenlik binnekort aangekondig word. Indien jy egter belangstel om by Dr. E.G. Jansen aan te sluit kan jy die volgende REGISTRASIEVORM voltooi. Ons sal jou op hoogte hou van die AANLYN REGISTRASIEPROSES.

GR. 8 EERSTE REGISTRASIE

Nuwe graad 8-leerders moet by hulle laerskole seker maak of die nodige dokumente deur die skool aangestuur word en of hulle dit self moet indien.

OUER-/VOOGBESONDERHEDE

Moet volledig vir eerste aansoek ingevul word.

VADER
bottom of page