top of page

Word deel van SuperJansen 2021!

Updated: Jun 10, 2020

Moet nie jou plek in volgende jaar se Superspan verbeur nie! Word deel van ons Arendkultuur deur nou al voorlopig te registreer.


Die DBO se Graad 8 2021-aanlynaansoeke open voorlopig op 25 Junie.


Indien jy by Hoërskool Dr. E.G. Jansen wil aansluit kan jy solank die volgende elektroniese registrasievorm (onderhewig aan Departementele registrasie en plasing) voltooi deur op die volgende skakel te kliek:

Registrasievorm vir Dr. E.G
. Jansen 2020
Download JANSEN 2020 • 1.55MB

Die registrasievorm sal as in pdf-formaat aflaai, wat dan elektronies of per hand voltooi kan word en tesame met ondersteunende dokumentasie gestuur word na: Me. Daleen Els by navrae@egjansen.co.za

NB: Onthou asseblief om eers hierdie vorm te stoor / 'save' na jou rekenaar of foon voordat jy dit elektronies invul.

Ondersteunende dokumentasie: NUWE leerders moet 'n oorplasingsertifikaat, ‘n afskrif van hulle jongste skoolrapport en ID-dokument ook indien.

Jansengroete.





0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page