Valentynsdag 2020
Valentynsdag is 'n jaarlikse fees ter viering van romantiese liefde, vriendskap en bewondering. Hierdie jaar was dit weereens die geval by E.G. Jansen.
Dankie juf. Maryna Smit. Die foto's vertel 'n verhaal van omgee... #SuperJansen #Valentynsdag2020








