SUPERGEES 2020
Updated: Feb 18, 2020
Môre-oggend (11 Feb.) is daar geesvang in die saal voor skool vir almal wat wil deel wees van die GEESTREIN vir 2020. Dirigente sal van 7uur af daar wees! Sien julle daar! #SuperJansen #SuperGees #Atletiek2020

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.