Hiermee die skaakligadatums vir die jaar:
8 April
15 April
22 April
29 April
6 Mei
Ons speel Woensdagmiddae -
O / 19 (Gebore 2001 en jonger)
O / 17 (Gebore 2003 en jonger)
O / 15 (Gebore 2005 en jonger)
'n Span bestaan uit 6 spelers. (gemengde geslagte).
Distrikeindronde: 18 Julie 2020.
Die NWU-reeks wat plaasvind 20-22 April.
Jansengroete.
Juf. Leona Olivier
Skaakorganiseerder
#SkaakByJansen #Skaak2020 #SuperJansen
Comments