REGSTREEKS vanaf UJ!

Helpmekaar Kollege se Goue Liga-byeenkoms behoort vanjaar weer sy aantal goue oomblikke op die baan, sowel as die veld, op te lewer. Helpies tel sonder twyfel as een van die voorste atletiekskole in die land en wanneer jy die name van Menlopark, Waterkloof, Eldoraigne, EG Jansen, King Edward VII, Vorentoe, Oos-Moot en Centurion byvoeg, kan daar vuurwerk tydens die byeenkoms verwag word. Die byeenkoms sal regstreeks op DigiTV.co.za gebeeldsend word op Jansen-TV, Jansen se eie TV-stasie. Registreer en skep jou profiel gratis op DigiTV.co.za om al die aksie te volg. Hiermee die direkte skakels na die onderskeie nommers: Baannommers - https://digitv.co.za/#/video/17741/17741/live Gewigstoot en Diskus - https://digitv.co.za/#/video/18845/18845/live Hoogspring - https://digitv.co.za/#/video/17875/17875/live Spiesgooi – https://digitv.co.za/#/video/18847/18847/live Verspring - https://digitv.co.za/#/video/18846/18846/live #Athletics #SchoolAthletics #GoueLiga #LiveAthletics #Helpies #Helpmekaar #Atletiek #SprintersofInstagram #ThrowersofInstagram #athletics_life #Sprinting #Competition #Athlete #Running #NeverMissAMoment #DigiTV #Fitness #TrackandField #ReachHigher #IGFitness #Sports #LiveSports #LiveStream

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

  • Facebook - White Circle
  • YouTube - White Circle
  • Twitter - White Circle
  • Instagram - White Circle

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.