top of page

Oud-Jansie Ruan draf uit vir 50e wedstryd!

Ruan Lerm, oud-leerling van Jansen het Vrydag, 14 Februarie uitgedraf in sy 50e wedstryd vir die Southern Kings. https://m.sport24.co.za/Rugby/PRO14/coetzee-lerm-celebrate-milestones-in-pro14-20200213 E.G Jansen is baie trots op jou! #OudJansies #RugbyByJansen #Rugby2020


0 comments

Recent Posts

See All

O, DIE BUSSE IS ‘N WONDERLIKE DING

DEUR KERRY-ANNE BEETGE EN EWALD JANSE VAN RENSBURG Ons haal ons hoede af vir die busbestuurders van Hoërskool dr EG Jansen! Hulle staan soggens om 4 uur op om ons leerlinge op te tel en vertrek weer

Comments


bottom of page