Opsomming van die klasrooster vir Oktober, November en Desember.
Gr. 10s tot 12s - Skool begin 08:00 en sluit om 14:00
Gr. 8s & 9s - Skool begin 07:50 en sluit om 14:30
Sien D6 vir meer inligting.
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.