top of page

Noordheuwel TOP 15-byeenkoms

Baie geluk aan elke atleet wat gisteraand aan die Noordheuwel TOP 15-byeenkoms deelgeneem het.

Hiermee die resultate van ons atlete wat ‘n podiumposisie behaal het:

Corlize Stoltz

0/19-Meisies - 3000m 2de & 1500m 1e

Markus Delport

0/16-Seuns - 1500m 3de

Christopher Combrinck 0/15-Seuns - 400m 2e

Kaylee le Roux

0/19-Meisies - 100m 2de & 200m 1e

Anushka Boshoff

0/15-Meisies - 100m 2de


0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page