NEEM KENNIS: Hoërskool Dr. E.G. Jansen is COVID-19 vry

Dit het onder ons aandag gekom dat daar 'n bookskap is wat versprei word, rakende 'n personeellid wat positief getoets het vir COVID-19.
Let daarop dat dit nie Hoërskool Dr. E.G. Jansen is nie. Ons bly oop en volg streng protokol rakende COVID-19.