top of page

'n Boodskap van Jansen Hokkie

Updated: Feb 2, 2022

Moenie bid vir 'n makliker lewe nie, bid vir sterker vlerke. 'n Inspirerende boodskap van die E.G. Jansen O/14-hokkiespan en direkteur Mnr. Eon Thiart. Bly positief en aktief hierdie grendeltyd. Fokus op die jou seëninge. Jansengroete. #HokkieBlyAktief #HokkieByJansen #Hokkie2020


0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page