top of page

KOSKAS-CHALLENGE

Matrieks, onthou asb. om Maandag nie-bederfbare kosprodukte skooltoe te bring. Die Jansenraad is hard besig met die voorbereidings om die kospakkies na die behoeftiges in ons skoolgemeenskap uit te stuur.


Jansengroete.


#Jansieraad2020 #JansenGeeOm #KoskasChallenge




0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page