top of page

Koskas ‘Challenge’

Die Jansenraad daag jou uit om nie-bederfbare voedsel na die skool te bring om ons koskas aan te vul as deel van hulle uitreik na die behoeftiges in ons skoolgemeenskap.


Jansengroete.


#Jansieraad2020 #JansenGeeOm


0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page