JANSEN WEN GEESBEKER!
Hoërskool Dr. E.G. Jansen het Woensdag tydens die interhoër atletiekbyeenkoms die GEESBEKER gewen! Ons is beslis die skool met die Beste Gees! Hierdie geesfoto's is geneem deur juf. Maryna Smit. #Atletiek2020 #SuperJansen #SkoolMetDieBesteGees
