top of page

Jansen Jukskei tref die teiken!

Anushka van Loggerenberg, Jaydon en Michael Devy het Desember 2021 aan die Sentraal Gauteng Jukskeikampioenskappe te Kroonstad deelgeneem.




Baie geluk aan Jaydon wat vir die SA-Junior Bokkespan gekies is en Anushka wat vir die SA-Akademiespan gekwalifiseer het. Ons is baie trots op julle!







0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page