top of page

Interhoërete saam met L. J. van Zyl.Interhoërete saam met L. J. van Zyl.

L. J. is Suid-Afrika se voorste 400m hekkiesatleet en S. A.-rekordhouer in ‘n tyd van 47.66 sekondes. Hy is drie-malige Afrika-kampioen en het Suid-Afrika by die Olimpiese Spele in 2008, 2012 en 2016. L. J. is met S. A.-langafstandatleet, Irvette van Blerk getroud. https://en.wikipedia.org/wiki/L._J._van_Zyl Dankie vir jou inspirerende woorde by E.G. Jansen se Interhoër ete as gasspreker! Jansengroete. Pierre Kompagnie Atletiekdirekteur #Atletiek2020 #AtletiekByJansen #Interhoër2020

-

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page