top of page

High-five - #Landloop

Deur Kimé Steenkamp


Corlize Stoltz ‘n graad 11-leerder en lid van die Jansen Atletiek Club ( JAC) het by die Provinsiale Landloopkampioenskappe nie net ‘n 3e plek verwerf nie, maar ook gekwalifiseer as lid van die Gauteng Landloopspan wat 18 September aan die SA-Landloopkampioenskappe in KwaZulu-Natal gaan deelneem.

Baie geluk Corlize met jou PUIK prestasie. Jy maak ons skool super trots en ons Jansies wens jou baie sterkte toe met SA’s. Gaan hou Hoërskool Dr EG Jansen se naam HOOG.


0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page