GRAAD 7'S!
Jansen se Superhelde is besig om ‘n nare virus te help beveg en daarom is ons Opedag tot verdere kennisgewing uitgestel.
Hou ons Facebook, Instagram en Twitter vir super-inligting dop.
Ons is reg om te veg vir jou!
#SuperJansen #SuperSkool #Opedag2020