FOTODAG
Neem asb kennis dat môre, 26 Februarie, fotodag is. Die volgende inligting is belangrik:
Dogtersdrag: Geel rok, withemp met 'n pull-over sonder 'n baadjie.
Seunsdrag: Geel hemp met 'n das sonder 'n baadjie en grys broek.
Matrieks wat met hul baadjie afgeneem wil word mag maar 'n baadjie aantrek.
Baie belangrik! Geen sportdrag vir Sportkunde leerlinge nie.
Ons versoek dat alle leerders more sal foto's neem.
Mnr Anton Lubbe
Adjunkhoof
#FotodagByJansen #Smile #LykMooi
