• Dr. E.G. Jansen

DigiCampus is hier vir jou en jou kind!

DigiCampus is oop vir registrasies!


www.digicampus.co.za


Ons sien uit om elke ouer en kind, asook onderwyser te ondersteun deur die verlengde grendeltydperk wat soveel uitdagings bied.


Hou ons dop vir meer inligting.


#digicampus #maklikomteleer #videoleer #capskurrikulum #coronavirus #grendeltydperk #pandemie #goeienuus #blytuisblyveilig #werktuis #leertuis


0 comments

Recent Posts

See All