DEPARTEMENTELE POSTE BESKIKBAAR
Ons het tans twee tydelike departementele poste beskikbaar vanaf 31 Maart 2020:
Wiskunde graad 8 en 9
Afrikaans graad 8 en 9
Kontak asb. mnr Leon de Beer by hoof@egjansen.co.za
#PosteByJansen #EGJansenPersoneel

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.