Cluster Atletiekbyeenkoms - Hoërskool Dr. E.G. Jansen
Hiermee die itemlys vir vandag se atletiek. Baie sterkte aan elke atleet! Ouers is welkom om te kom ondersteun. Die byeenkoms begin 10:00. Jansengroete. Pierre Kompagnie Atletiekdirekteur #Atletiek2020 #AtletiekByJansen

