top of page

BORGE IS BELANGRIK: Incredible Connection

Incredible Connection is een van Suid-Afrika se gewildste tegnologie-winkels.


As u op soek is na die wydste verskeidenheid toonaangewende nasionale en internasionale handelsmerke, dan is Incredible Connection die plek om heen te gaan.


Hulle het tans 'n "Play Connected" promosie vanaf 18 Maart tot 15 April.


Kontak Incredible Connections op 011 894 3666 vir verdere navrae.


C4, Eastern Retail Park, North Rand Rd, Eveleigh Ext 22, Boksburg, 1459


https://www.facebook.com/incredibleconnection/

https://www.incredible.co.za/




0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page