• Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Berading vir u kind.

Neem asb kennis dat ons ‘n berader tot u

kind se beskikking het teen geen koste nie.

 

Indien u kind dit nodig vind om met ‘n

professionele persoon te gesels, skakel of e-pos gerus vir Chantel en sy sal

verdere reëlings met u tref.

 

Chantel Le Grange 

Student Psychologist in the category Student (Postgraduate)

PSS 0152714

University of Pretoria 

0833871973

chantellg15@gmail.com