Beheerliggaamverkiesing.
Beheerliggaamverkiesing vind plaas om 18:00 op die 25e Maart 2021.
Maak gebruik van hierdie geleentheid om u nominasie asook stem uit te bring vir die beheerliggaam van 2021.
Vir meer inligting besoek gerus ons webtuiste.
#JansenOuers #weesdieverskil #injouhande