BEGROTINGSVERGADERING VIR 2021 – TWEEDE KENNISGEWING
Updated: Oct 8, 2020
NEEM KENNIS:
Ons vra dat elke ouer die volgende omsendbrief sal lees rakende die begrotingsvergardering vir 2021: https://bit.ly/33CF6z7
Sien gerus D6 vir meer inligting.
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.