top of page

Baie dankie aan ROMAN'S Pizza!

E.G. Jansen wil graag die ouers wat betrokke is by die EGJ -voedingskema, sowel as Roman's Pizza in Rietfontein Straat (Dubai Sentrum), bedank vir hul bydrae om Valentynsdag spesiaal te maak vir die leerlinge wat gebruik maak van die skema. Sonder julle omgee en bydrae is die wêreld definitief slegter daaraan toe. Jansengroete. #JansenGeeOm #RomansPIzza #OuersWerkSaam #BorgeIsBelangrik



0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page