Oorblywende atletiekdatums na veranderings:

Menlopark - 4 Feb: Massabyeenkoms

Universiteit van Pretoria - 9 Feb: Tuks Top 10

D. P. de Villiers Stadion - 11 Feb: Interharte Byeenkoms

UJ-Stadion - 16 Feb: Helpmekaar Goue Liga Byeenkoms

Germiston Stadion - 17 Feb: Streeksbyeenkoms

Boksburg High - 23 Feb: Groter Boksburg

TBA - 28 Feb: Distrikkampioenskappe

NWU Pukke - 1 Maart: INTERHOËR


Neem kennnis dat datums moontlik kan verander.


Jansengroete


0 comments

Recent Posts

See All