AANLYN-OPEDAG

AANDAG ALLE GRAAD 7’S!


Besoek Hoërskool Dr. E.G. Jansen se AANLYN-OPEDAG in die gerief van jou eie huis!


Tydens jou besoek kan jy persoonlik met ons personeel en sportdirekteure in ons aanlynkletskamers gesels.


Daar is ook webinaraanbiedings en videos met die inligting wat jou oor ons skool op hoogte sal bring.


Kom ontdek Jansen se Superwêreld.


REGISTREER NOU VIR ONS AANLYN-OPEDAG!


Datum: 20 Mei 2020

Tyd: 18:00 - 20:00


Kliek op hierdie link vir die registrasie bladsy:


https://www.egjansen.co.za/jansen-se-aanlyn-opedag


#JansenOpedag2020 #AanlynOpedag #Opgewonde


Hoërskool Dr. E.G. Jansen se registasievorms, webbladsy, facebook, instagram, youtube en twitter deur

ww.welikeit.co.za / info@welikeit.co.za




0 comments

Recent Posts

See All

BEHEERLIGGAAM

Baie geluk aan ons nuutverkose Beheerliggaam vir die volgende 3 jaar: Mnr. Johan Dorfling Mnr. Phillip Lubbe Mnr. Jacques Oelofse Mnr. Willem Pelser Mev. Ronel Steenkamp Mnr. Deon Swart Mnr. Riaan van