AANDAG MATRIKULANTE:
Hier is jou klasrooster vir die volgende paar dae. Teken, môreoggend, 31 Maart 2020 om 8:15 in op
Die Wolkskool en keer dat jy agterraak met jou belangrikste jaar se skoolwerk.
Besoek https://live.wolkskool.co.za/
(skakel slegs van toepassing op Graad 12-regstreekse uitsendings)
#EkWolkskool #wolkskool #lockdown

