JansenTV is BESIG!


Gaan kyk gerus na al E.G. Jansen se onlangse gebeure op JansenTV, aangebied deur die populêre DigiTV! Daar is die suksesvolle groentjiekonsert: https://digitv.co.za/#/video/18212/24416/Vod Die aksievolle atletiek by die Abrie van Staden byeenkoms: https://digitv.co.za/#/video/18267/24459/Vod Die besige Interhuis: https://digitv.co.za/#/video/17176/23384/Vod Asook onderhoude met die nuwe gr. 8's https://digitv.co.za/#/video/17009/23257/Vod Ure se kykgenot vir elke Jansie! https://digitv.co.za #JansenTV #DigiTV #AllesByJansen

#JansenTV #ALGEMEEN #Sport #Graad8

0 comments

Recent Posts

See All