Regstreeks: Groentjiekonsert op Jansen TV!
Vanaand saai Jansen TV regstreeks die Groentjiekonsert uit. Dis ligte, kamera en weer baie aksie! Moet dit nie misloop nie! Die program begin om 18:00. https://digitv.co.za/#/ #Groentjiekonsert #JansenTV #DigiTV
