KUIKENS IS UIT DIE NES!
Die kuikens is vanoggend vroeg uit die nes geskop! E.G. Jansen verwelkom elke graad 8-leerling wat die kamp by Warthog Inn gaan bywoon. Hier leer hulle alles van ons skool se kultuur en tradisies! Ons glo dat hulle elke oomblik daarvan gaan geniet. #Graad82020 #Graad8Kamp






























