top of page

Arendkuikens leer vlieg!


Die E.G. Jansen-arendkuikens het almal hulle eerste vliegles geslaag! Twee dae van intense onderrig het aan hierdie gr. 8-groep vlerke gegee om met selfvertroue hulle hoërskool loopbaan by E.G. Jansen te begin. Dankie aan Warthog Inn, die EGJ onderwysers en die Jansieraad wat saam gewerk het om hierdie taak te verrig. Dankie aan juf. Maryna vir hierdie professionele foto's van die kamp! #Graad82020 #WarthogInn #EGJArende

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page