• Dr. E.G. Jansen

TOPPRESTEERDERS – MATRIEK 2019


matE.G. Jansen is baie trots op elke 2019-matrikulant! 146 Matrieks slaag met universiteitsvrystelling (71.55%) en 53 kwalifiseer vir diplomastudies (25.98%). Baie geluk aan die volgende toppresteerders wat hard gewerk het en elke onderskeiding verdien: 5 Onderskeidings: Simoné Bence Noelene Mulder (Foto uitstaande) Stefan Coetzee 4 Onderskeidings: Reon Jordaan WP Myburgh Bernice Swartz 3 Onderskeidings: Mia Burger Estlien Hartman Chanté Jordaan Philli