Breë glimlagte, verligting en opwinding vir E.G. Jansen se Matrikulante!


Vandag het die matrikulante hulle uitslae by die skool kom afhaal. Baie geluk aan elke matrikulant wat geslaag het! EGJ is baie trots op hulle en wens hulle net die beste toe vir hulle toekoms! Hier is 'n paar foto's van die gebeurtenis. #Matrieks2019 #TrotseJansen

#Matriek #Akademie #ALGEMEEN

0 comments

Recent Posts

See All

Gelukkige Nasionale Baasdag!

Geen taak is te moeilike met 'n hoof soos Meneer wat aanmoedig, ondersteuning en kennis bied nie! Gelukkige Nasionale Baasdag! #HappyBossday #MnrdeBeer

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

  • Facebook - White Circle
  • YouTube - White Circle
  • Twitter - White Circle
  • Instagram - White Circle

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.