BORGE IS BELANGRIK: Eskort Butchery - East Rand Mall


Eskort Butchery in East Rand Value Mall bied die Oos-Randse koper 'n unieke Eskort-handelsmerkervaring. 'n Heerlike verskeidenheid vars, gerookte en verwerkte produkte van Eskort-gehalte. Daar is 'n biltong-kroeg, 'n heerlike wegneemete-toonbank, diensitems soos kaas, koeldrank en 'n verskeidenheid souse en speserye. Alles in 'n moderne, skoon omgewing met vriendelike personeel en baie veilige parkeerplek. Kontak Eskort Butchery op 010 600 0387 vir verdere navrae. https://web.facebook.com/EskortButcheryEastRandValueMall/ Baie dankie aan Eskort Butchery vir die putjieborg bydrae tot E.G. Jansen se gholfdag. #BorgeIsBelangrik #EskortButchery

#Borge #Gholf #Fondsinsameling

0 comments

Recent Posts

See All