BORGE IS BELANGRIK: Elite Squad Holdings


Elite Squad Holdings spesialiseer in vurkhyser en hyskraan veiligheidsinspeksies en -toetse. Hulle bied ook operateur opleiding aan. Kontak Elite Squad Holdings op 011 918 0765 vir verdere navrae. Baie dankie aan Elite Squad Holdings vir die putjieborg bydrae tot E.G. Jansen se gholfdag. https://web.facebook.com/EliteSquadConsulting/ #BorgeIsBelangrik #EliteSquadHoldings

#Borge #Fondsinsameling #Gholf

0 comments

Recent Posts

See All