• Dr. E.G. Jansen

BORGE IS BELANGRIK: Brander Printing Co.


Branders Printing Co. kan letterlik enigiets druk. Vanaf pamflette, besigheidskaartjies, uithangborde, strooibiljette, gevoude pamflette, brosjures, briefhoofde, uitnodigings, plakkate en nog vele meer. Nes hulle slagspreuk sê: "Die enigste ding wat ons nie druk nie, is geld..." Hulle hoogste prioriteit is om produkte van hoë gehalte te lewer tesame met uitstekende en betroubare kliëntetediens en natuurlik teen die laagste moontlike pryse. Kontak Branders Printing Co. op 011 826 5040 of via brepo@iafrica.com vir al jou drukwerkbehoeftes. Baie dankie aan Branders Printing Co. vir die putjieborg bydrae tot E.G. Jansen se gholfdag. https://web.facebook.com/pg/Branders-Printing-Co-559903374215018/about/?ref=page_internal #BorgeIsBelanngrik #BrandersPrintingCo

#Fondsinsameling #Gholf #Borge

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.