GHOLFDAG: Crown Building Supplies Prysborg


Crown Building Supplies verskaf 'n groot verskeidenheid boumateriaal en hardeware wat aan al u boubehoeftes voldoen.Hulle lewer ook groot of klein vragte af. Kontak Crown Building Supplies op (011) 028 7826 of via info@crownbuilding.co.za vir al jou boumateriaal en hardeware. Baie dankie aan Crown Building Supplies vir die prysbydrae tot E.G. Jansen se gholfdag http://www.crownbuilding.co.za/index.html #BorgeIsBelanngrik #CrownBuildingSupplies

#Gholf #Borge #Fondsinsameling

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.