top of page

GHOLFDAG: Action Coach Prysborg


Die bestuur van 'n besigheid kan 'n baie eensame plek wees. Daar is spanning om die onderneming te bedryf, om na die personeel om te sien, om te verseker dat salarisse betaal word en om volhoubaarheid en konstante groei te verseker. Soms is u net so besig om in die onderneming te werk dat geleenthede om die onderneming te verbeter en te laat groei nie raakgesien word nie. Action Coach kan met u kom gesels om te kyk hoe ons u kan help om u doelwitte te bereik. Kontak Elsa Groenewald op haar selfoon 082 321 7704 of epos elsagroenewald@actioncoach.com vir 'n gratis assessering. Baie dankie aan Action Coach vir die prysbydrae tot E.G. Jansen se gholfdag. https://elsagroenewald.actioncoach.com/ https://web.facebook.com/BusinessCoachElsa/ #BorgeIsBelangrik #ActionCoach

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page