top of page

RUGBYDOGTERS WEN 7'S


Baie geluk aan ons rugbydogters wat Saterdag 16 November hulle eerste IC Nissan Meisies 7's toernooi gewen het. Die finale wedstryd telling was 40-15. Die deelnemende skole op die dag was: Hoërskool Stoffberg Hoërskool Dr. E.G. Jansen Hoërskool Johan Jurgens Hoërskool Noordelig Hoërskool John Vorster #Rugby2019 #RugbyByJansen #RugbyDogters #SuperTrots Dankie aan Manie du Plessis vir hierdie pragfoto's van al die rugbyaksie!

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page