MATRIEKAFSKEIDFOTO'S: 2019
Stuur jou 2019-matriekafskeidfoto’s met jou en jou metgesel se naam en van, sowel as die jaar van die matriekafskeid, na egjansenmatriekafskeid@gmail.com. Die foto's sal dan in hierdie facebookalbum en op EGJ se webtuiste geplaas word vir al die generasies hierna.
#MatriekAfskeidFotos #EGJMatrieks









