Voortrekkers by Jansen


Baie geluk aan Chantezé Marais, 'n gr. 11-leerling by E.G. Jansen. Sy is Saterdag 9 November verkies tot Kommando Jeugleier van die Susan Badenhorst Voortrekker Kommando. Donovan Marais, ook 'n gr. 8-leerling van E.G. Jansen het 'n totaal van R1222.43 ingesamel vir Arthur, die renoster wat die Voortrekkers aangeneem het tydens die "Renoster Red is Vet Pret" fondsinsameling. #JansenPresteerOral #RenosterRedIsVetPret #Voortrekkers

#Sosiaal #KunsKultuur

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

  • Facebook - White Circle
  • YouTube - White Circle
  • Twitter - White Circle
  • Instagram - White Circle

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.