top of page

Alle O/14-rugbyspelers van 2020


JANSEN RUGBY: Oefensessie Kom woon 'n Jansen Rugby oefensessie by op Saterdag, 23 November 2019. Tyd: 9-11 uur Plek: H/s Dr. E. G. Jansen Kontak ons rugbydirekteur Rudi Dames op 083 277 1347 vir enige navrae.

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page